Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

39 on Admiral

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiral Boulevard 39, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

39 on Admiral is 'n lieflike, ruim vakansiehuis met 'n privaat jetty op Admiral Island in Port Owen. Die eenheid geniet maklike toegang tot die waterkanale van die marina en spog met asemrowende uitsigte oor die rivier.

Dié smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers en is geskik vir 8 gaste. Daar is 3 slaapkamers wat ingerig is met 'n dubbelbed terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die oopplan, en suite-badkamer in elke kamer het 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en broodrooster. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, ingeboude braai-area, 'n ruim en gerieflike sitkamer met 'n TV en DStv. Die eenheid maak oop op 'n privaat patio met uitsigte oor die rivier. Daar is 'n privaat jetty voor die huis wat gaste kan gebruik.

Die eiland het 'n rustige en stil atmosfeer waar gaste kan rondloop en kinders in die park kan speel.

Gaste kan bootvaarte op die rivier geniet, voëlkyk, langs die kanale roei, by nabygeleë strande swem, en seiljagvaarte in die area.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Coline L
Gesin met tieners
5.0
Dit was absoluut fantasties - gasheer, ligging, netheid - alles 100%. Dit was fantasties. Ek was stomgeslaan oor die ruim huis, die netheid en ligging...
Sien meer
Mrt 2025
Francois B
Gesin met klein kinders
5.0
Sal weer daar gaan woon. Baie gemaklik en skoon.
Feb 2025
Surette M
Gesin met tieners
5.0
Veilige oase! Ons as gesin het heerlik gekuier en het baie veilig gevoel die heeltyd. Die kinders kon gaan stap ens. Als was baie netjies en ruim huis...
Sien meer
Jan 2025
Herkie T
Gesin met tieners
5.0
Die huis is pragtig en baie netjies ingerig. Ons sal dit definitief aanbeveel. Ons het baie lekker gebly in Port Owen. Die huis is gerieflik naby die ...
Sien meer
Des 2024
Shamal Z
Saam met vriende
5.0
Heerlik; sal beslis weer kom. Heerlik gebly. Sal beslis weer kom. Netjies; perfekte ligging.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Admiral Boulevard 39, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink 39 on Admiral het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiral Boulevard 39, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA668bcfb73e444868fcc5f60c1b57efde6a95e3e2c39d86d41b6c1a63394ed81b684142cf3f65e7dc15fc3a285d0853906529?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense 120 5 1 5 39 Admiral Boulevard Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.785558370058 18.153596330689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang