Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

38 on Oak

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 Krige Straat, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R935 R842 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

38 on Oak is 'n bekoorlike woonstel in Ceres, die ideale basis vanwaar jy die dorp se omliggende besienswaardighede en geriewe soos die Ceres Gholfklub, Ceres Zipline Adventures, museums, natuurreservate en ander besienswaardighede kan verken.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel spog met 'n privaat ingang, het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die woonstel het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Die woonstel het ook lugversorging en 'n TV met DStv vir mediavermaak. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die eenheid maak oop na 'n privaat binnehof, waar gaste kan drink. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom is naby restaurante, koffiekroeë en winkels geleë wat gaste kan besoek. Gaste kan gaan kersie pluk by Klondyke Cherry Farm, sider proe, en die gewilde Matroosberg Natuurreservaat in die winter besoek, bekend vir jaarlikse sneeuval. Kaapstad Internasionale Lughawe is 139 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marizane M
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Heerlik gebly. Alles is skoon, gerieflik en baie privaat. Sal dit beslis aanbeveel!
Feb 2025
Alida B
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, goeie kwaliteit beddegoed, hondevriendelik. Baie lekker gebly. Lene is 'n baie oulike gasvrou, sal weer daar gaan bly.
Jan 2025
Jolene L
5.0
Lekker ontspan. Baie lekker en rustig daar! Het heerlik ontspan!
Jan 2025
Rene H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese plekkie! Sal beslis weer gebruikmaak van 38 on Oak. Vriendelike gasheer en -vrou, beskik oor al die nodige fasiliteite.
Des 2024
Melicia F
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, goeie waarde vir geld. Baie gemaklik. Die plekkie is fantasties.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 8 Krige Straat, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink 38 on Oak het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf R935
R 935 R 842
per nag (plek vir 2)
Vanaf R935
R 935 R 842
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 Krige Straat, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23571ec695adcbb025821e91bd5c4f318d3c37aa742d75879110c5b46faafad60252fd038a97a2c5e36dc9f9f085edce379d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R935 nouVanaf R842 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 8 Krige Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -33.370930147053 19.301878667424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang