Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SnL 38 Hoep Hoep

  • Kapasiteit: 9 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoep Hoep-straat 38, Fish Eagle Bend, Malalane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SnL 38 Hoep Hoep bied gerieflike selfsorgverblyf in die klein plaasdorpie Malelane. Die dorp is ideaal geleë naby een van die hekke na die Krugerwildtuin en bied die perfekte verblyf vir dagbesoekers aan die park.

Verblyf word in 2 kothuise gebied. Elkeen van die kothuise het slaapplek vir 3 gaste en is apart op die eienaars se perseel geleë. Die slaapkamer in die eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Wi-Fi is beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus om in gaste se basiese selfsorgbehoeftes te voorsien en sluit tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei in. 'n Braai-area en parkeerplek is ook beskikbaar.

Die area het 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele besienswaardighede wat gaste kan besoek, terwyl baie buitemuurse doendinge soos voetslaan, wildritte en fietsry ook geniet kan word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoep Hoep-straat 38, Fish Eagle Bend, Malalane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink SnL 38 Hoep Hoep het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoep Hoep-straat 38, Fish Eagle Bend, Malalane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA246972878398f016afb0eac76ffc520a7d5fbe781c180ac275c08a6ad49522d2b84da1179289814a04a8daedc95092ead84b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 38 Hoep Hoep Street Fish Eagle Bend 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.493320654206 31.498594920272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang