Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

300 Pip's

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Christo R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was presies wat ons verwag het. Ons het baie lekker gebly. Ons gasheer was ongelooflik. Alles was skoon en netjies en hy was baie vriendelik en behulpsaam. Voel soos familie na die 2 weke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderlik. Ons het die akkommodasie baie geniet. Die uitsig op die see was wonderlik. Ek sal beslis weer daar wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
Lang verblyf
5.0
Nov 2024

Net die beste en bekostigbaar. Dit was baie lekker gewees. Baie geniet by die see en naby winkels. Sal weer kom kuier, Kaap die beste en mooiste plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

A great flat with a view and everything you require for a comfortable stay. Well received by Hennie, who showed us everything. The flat has some of the greatest views and it's close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl Johannes S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vrek lekker! Dit was uit en uit die moeite werd. Netjies, skoon en die ligging is perfek naby alles wat jy kan nodig hê. Loopafstand vir meeste benodighede en die uitsig is ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Uitstekende plek. Waarde vir geld. Die bly was baie lekker gewees. Die view is uitstekend. Die strand is skoon. Dit is van nou af my blyplek wat ek sal gaan as ek Kaap toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester Elizabeth Stella P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sal DV weer daar wil bly. Heerlik gebly, mooiste area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Relaxing. Relaxing, well equipped, well located, and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie netjiese plek en sal enige tyd weer daar gaan bly en aanbeveel. Ons het baie lekker gekuier en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Relaxed and safe. I'll book Pips Place over any other self-catering place in Beach Road, Strand. The view is breathtaking!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 135, 300 Pips Place, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARCdL19t8jbcmFcYhBMUl652EGDEqFpPOYzhXZwe5DtCHU45GDV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 23 5 1 5 135 Beach Road 300 Pips Place 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.11287 18.82255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011