Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Umzimkulu

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umzimkulu 3, Mangrove Strandlandgoed, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

3 Umzimkulu is 'n pragtig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige en luukse Mangrove Beach Estate-kompleks in Melville, Port Shepstone. Die kompleks is ideaal geleë naby Banana Beach en die Koshwana-riviermond.

Dié hoekwoonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het die opsie van óf 2 enkelbeddens óf 1 koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer slegs 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het sy eie stort/toilet en suite, terwyl die ander twee slaapkamers die hoofbadkamer met toilet deel.

Die eenheid beskik oor 'n oopplan, goed toegeruste kombuis wat die nodige toebehore bevat om maaltye te kook en 'n skottelgoedwasser om op te ruim, hoewel die eenheid daagliks skoongemaak word met die uitsondering van naweke en openbare vakansiedae.

Die sitkamer het 'n slim-TV en gratis Wi-Fi met UPS sodat jy al jou gunsteling kanale kan stroom (bring jou wagwoorde ens. saam).

Die sitkamer word omring deur stapeldeure wat oopmaak na die balkon en spog met asemrowende see-uitsigte. 'n Weber-braai en buitestoeptafel met stoele voltooi jou buitelug-eetopsies.

Die kompleks bied bo en behalwe 'n volledig toegeruste wasgoedgerief, 'n gimnasium, 'n speletjieskamer, 'n swembad en veilige parkeerplek vir voertuie.

Laaste maar nie die minste nie, die woonstel het maklike staptoegang tot Banana Beach, wat 'n gunsteling is vir swem, snorkel, branderplankry en visvang !!

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hope Fulufhelo N
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. It was really great, not far from the beach, friendly for both kids and adults.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Mike S
Gesin met tieners
5.0
Blown away. We thoroughly enjoyed the unit. It was perfect for our needs and with 4 teenagers, the facilities in the complex were more ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Noeline D
5.0
Perfect! A pleasant and comfortable stay, with wonderful and friendly service at all levels. Highly recommended!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Awesome woonstel. Baie dankie aan Lana vir jou plekkie. Dit is 'n awesome plek en gaan beslis weer daar kuier. Beste see-uitsig en woonstel is puik.
Nov 2024
Grant W
Gesin met tieners
5.0
Asemrowend! Die verblyf was so heerlik by 3 Umzimkulu. Ons sal die eenheid baie sterk aanbeveel. Die uitsig is net so mooi! Ons het baie lekker daar g...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Umzimkulu 3, Mangrove Strandlandgoed, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 3 Umzimkulu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umzimkulu 3, Mangrove Strandlandgoed, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56dbd9641c0914e890cca38696be62f0254505cb56d5e6b75aa7f784ede4fdeacd69a49dc65fc9c47476235aa97beba71161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 3 Umzimkulu Mangrove Beach Estate 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.659575956497 30.515526128472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang