Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 on Cliff

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Lynn C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Superb luxury holiday home with every comfort you would need! This place has the most amazing view and facilities. There is every comfort you need, it's extremely well-equipped. We had a superb stay and the bonus is you get to make use of their vehicle so you can have game drives at your leisure. Will definitely go back — couldn't find any fault whatsoever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
3 on Cliff
Thank you so much Lynn for giving this nice review. We are so grateful that you enjoyed your stay with us. Was great to host you. Regards, Petro.

Elzette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Pragtige uitsig oor die reservaat. Die huis is baie en mooi en netjies. Ligging is bietjie ver van alles en ander gaste naby het vreeslik lawaai gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
3 on Cliff
Hi Elzette, baie dankie vir jou terugvoering. Dit is so jammer jy het ons nie laat weet van die geraas nie, want mens mag nie daar raas nie. Ons sou die sekuriteit gekry het om hulle te stop. Baie dankie dat julle so mooi na ons huis gekyk het. Vriendelike groete, Die 3 on Cliff Span.

Robert O
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Baie aangename ondervinding. Kan dit vir seker aanbeveel! In geheel 'n baie goeie opsie vir enige groot groep wat Mabalingwe wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gunther B
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

3 on Cliff is 'n buitengewone ervaring. Die woning het 'n pragtige uitsig oor die bosveld en is baie goed toegerus. Die bosvoertuig wat beskikbaar is net 'n bonus en verhoog die genot om as familie of vriende saam daarmee diere te gaan kyk. Die WiFi werk goed vir die wat aanlyn moet wees. Daar is voldoende skottelgoed vir baie mense en al die kombuisgeriewe wat mens verwag. Beddens is groot en gemaklik - iets wat dikwels nie die geval is nie. Sal 3 on Cliff hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael D
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Luukse, stylvolle woning, privaat, pragtige uitsig. Die aanwysings na die eenheid is ietwat vaag maar dit skep tog 'n mate van avontuur om eindelik die regte pad te ontdek! Die uitleg van die eenheid is puik en wie ook al die ontwerp gedoen het verdien 'n pluimpie. Om nie te praat van die bouers se taak nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Awesome. Stunning waarde vir geld en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
3 on Cliff
Hi Rina, ons is do bly julle het dit geniet! Ons hoop om julle sommer vinnig weer te sien!!! Groete, Petro

Adrian H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2022

Baie ontspanend. Baie mooi ligging, lekker om die leeus vroegoggend te hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Colleen P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2022

View with a wow. Loved the peace and quiet. The venue was a lot further into the reserve - beautiful winding roads to the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2022

Huis was baie goed toegerus. Ons het baie lekker gekuier en het meeste van die fasiliteite gebruik. Die roete na die huis toe is knap en moeilik met 'n groot voertuig. Stortvloere het bietjie aandag nodig. Horlosie in die kombuis groei stofhare.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
3 on Cliff
Baie dankie vir jou terugvoering Madelein. Ons waardeer dit opreg en maak dadelik die horlosie skoon. Vriendelike groete Petro

Vedette H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2022

Baie rustig en waarde vir geld. Baie rustige omgewing. Die huis is baie goed toegerus, die ysmasjien was 'n bonus tydens die hittegolf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 125

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 900
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 5 900
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Idwala 603, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c599227b645c82b89c492c5867705f247f82b9d99fd42ed1f08dbc2745751e21dc083908aababe509a6923b95dc700af2e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag (plek vir 12) 56 5 1 5 Idwala 603 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.810571971717 28.095950335264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang