29 The Bridge
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
29 The Bridge is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in St Lucia. Die kompleks is op die oewer van die iSimangaliso-vleilandpark geleë.
Hierdie volledig gemeubileerde woonstel met lugversorging beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n kookplaat.
Die sitarea is aangrensend en het 'n TV met Netflix en sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die kompleks beskik oor 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas, muurbal- en tennisbaan, 'n wassery, veilige parkeerplek, asook direkte toegang tot 'n privaat jetty. op die riviermonding.
29 The Bridge is ook naby winkels, 'n verskeidenheid restaurante, die strand, bootvaarte, diepsee-hengel en wildrit-toeroperateurs.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ilze Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- McKenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 29 The Bridge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal