Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 Dolphin Bay

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 13 Mei 2025. Bespreekbaar tot 27 Mrt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-laan 5, Eenheid 33 Dolphin Bay, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

29 Dolphin Bay is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Dolphin Bay-kompleks in Astonbaai, ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kusvakansie.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en deel die gebruik van die tweede badkamer met 'n bad.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. Die aangrensende sitkamer en eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak word 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi ook voorsien. 'n Omskakelaar is beskikbaar om 'n paar toestelle tydens kragonderbrekings van krag te voorsien.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe, insluitend 'n swembad en braai-area, asook veilige parkeerplek op die perseel. Boonop sal gaste 'n entjie se stap van die strand en natuurreservate af geleë wees.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sandra B
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful. What a lovely few days we had, just wish it could have been longer. I would definitely recommend and I will surely use them ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Zoliswa P
Saam met lewensmaat
5.0
Super cool. Very nice, neat and secured. I really enjoyed my stay, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Joy T
Gesin met klein kinders
4.6
Lovely stay. Short stay but comfortable and convenient. Nice to have a swimming pool in the complex and a short walk down to the lagoon...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Anneline M
Gesin met klein kinders
4.6
Relaxing sea holiday. Rustige area met swembad, see en lagoon. Wat meer kan jy vra, mooiste views vanuit balkon en kamer.
Jan 2025
Ria V
Gesin met tieners
4.2
Alles wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike see vakansie! Alles wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike see vakansie met see uitsig van jou bed.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sandpiper-laan 5, Eenheid 33 Dolphin Bay, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink 29 Dolphin Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-laan 5, Eenheid 33 Dolphin Bay, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa92868d672722089c996254dcd67044e7168631f2085cb5db7beef600be4b684668df91fc6999123d03471d3acefbb1ac75c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 5 Sandpiper Avenue Unit 33 Dolphin Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.08370130941 24.906282476583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang