28 Sunset View
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kuiseblaan, Langstrand, 0000, Erongo
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Gerieflik geleë tussen Walvisbaai en Swakopmund, en net 'n hanetreetjie van die strand af, bied hierdie eenheid die perfekte basis om die area te verken.
28 Sunset View eenslaapkamer-eenheid is perfek vir 'n enkelreisiger, paartjie of jong gesin en kan 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Dit beskik oor 'n ruim hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed, en vir ekstra slaapplek is daar 'n dubbelbed in die sitkamer wat vir die kinders uitvou.
Binne die eenheid sal gaste al die geriewe kry wat hulle nodig het vir 'n gemaklike verblyf, insluitend 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Boonop is daar 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, Nespresso-masjien en 'n slim-TV.
Gratis internettoegang en veilige parkeerplek binne die kompleks word ook vir gaste se gerief voorsien.
Verken die pragtige omgewing van Walvisbaai en Swakopmund, met maklike toegang tot die strand vir sonbaai, swem en watersport. Boonop bied die eenheid se sentrale ligging gerieflike toegang tot plaaslike besienswaardighede, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kuiseblaan, Langstrand, 0000, Erongo
- Gaste dink 28 Sunset View het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Langstrand Erongo Namibië
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kuiseblaan, Langstrand, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang