Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 on Adderley

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Samantha M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Clean, comfortable, accommodating and friendly. We had a short one-night stay for sports, 26 on Adderley was very accommodating of our needs, and very friendly and helpful. The house is perfectly located close to the school and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel N
1 nag
5.0
Des 2024

Ongelooflike en heerlike nagrus gehad. Ek beveel dit aan. Dit was so aangename verblyf, rustig, netjies, veilig en die aircon was verfrissend koel na die lang pad. Sal dit 100% aanbeveel en definitief weer daar wil oorbly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmain
26 on Adderley
Baie dankie vir die mooi resensie. Waardeer dit opreg!

Caro-lynne V
1 nag
5.0
Des 2024

Goeie diens, skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Verblyf soos beskryf. Eerlike verblyf. Sou verkies het dat en-suite badkamer 'n skuifdeur gehad het wat kan toemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charmain
26 on Adderley
Baie dankie vir die positiewe terugvoering oor die nuwe eenheid. Ons neem kennis van die verbetering soos voorgestel en sal werking daarvan probeer maak. Waardeer opreg.

Mariétha E
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Netjies, ruim, sentraal en veilig. Lieflike netjiese, ruim huis, omhein met veilige parkering. Lekker sentraal in Robertson naby fasiliteite. Ons het heerlik gebly en het groot waardering vir ons vriendelike en behulpsame gasheer wat ekstra moeite gedoen het vir my twee Scottie honde. Kan verblyf in 26 on Adderley met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmain
26 on Adderley
Baie dankie vir julle kuier en die mooi resensie!

Rika H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Huis weg van huis. Alles wat jy benodig! Die huis was mooi skoon en het beslis voldoen aan al ons vereistes. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
1 nag
5.0
Nov 2024

Goeie lokasie en geriewe. Groep was 7 volwassenes wat daar gebly het vir 'n troue naby. Ons was net een aand daar gewees, maar dit was perfek vir wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chani D
1 nag
5.0
Sep 2024

Ek was in Robertson vir 'n troue. Ek het baie lekker gebly en veilig gevoel as 'n enkelreisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Machiel S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Dit was baie lekker, warm geslaap en gebly, sal enige tyd weer daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
Lang verblyf
5.0
Apr 2024

Lekker gebly. Alles gehad wat ek nodig gehad het. Naby aan waar ek moes wees. Ek het alles gekry wat ek nodig gehad het vir 'n verblyf van byna twee weke. Wil die waskamer uitlig, waar ek al my wasgoed kom was, droog en opvou. Ek kon lekker bly en sal nie omgee om weer te kom kuier nie. Enigste krapperigheid was dat die WiFi gedeel moes word en 'n bietjie stadiger was as wat ek voor gehoop het op tye. Die oorsaak lyk soos die ingeboude beperkings van die tegnologie, en nie iets wat maklik verander kan word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 26, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e5b42285a55f5a8fef3e94e1e694a21db7532030dcd54d09b1f921ae6e8aeb7a9d34fe541de9d3ef4884e71f27badb57670?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 26 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.806024359225 19.88114686143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang