Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 Villa at Greenway

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinehurst-rylaan 33, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

25 Villa at Greenway bied lieflike selfsorgvakansieverblyf in die Greenway Woods-oord in die hartjie van Witrivier. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek, want hierdie oord het baie doendinge en geriewe.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort, onderskeidelik.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n privaat patio met sitplek en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet terwyl die vuur brand. Gaste kan toegang geniet tot 'n gemeenskaplike swembad in 'n nabygeleë park, wat ook oerwoudgimnasiums bied vir kinders en pragtige tuine om te verken.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lughawe-vervoer op versoek
TV

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ibrahim Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Pinehurst-rylaan 33, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink 25 Villa at Greenway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinehurst-rylaan 33, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b54232583b5a94e54b894b2dfe859449c2d562d864bca219e9d35ab19c6ea4b49ac827639722559dd668c385da384ae7550?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 33 Pinehurst Drive White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.281816762585 31.004212142602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang