Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

303 Coral Island

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coral-weg 88, Coral Island Eenheid 303, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

303 Coral Island is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat binne maklike bereik van die strand in West Beach, Bloubergstrand geleë is. Hierdie kusvoorstad is 'n gewilde bestemming vir toeriste en plaaslike inwoners vanweë sy pragtige strande, uitstekende restaurante en die nabyheid aan verskeie geriewe.

Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 3 gaste en spog met lieflike uitsigte oor die see en Tafelberg. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 5, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Dit lei na 'n balkon waar gaste skemerkelkies of 'n oggendkoffie met asemrowende see-uitsigte kan geniet. Gaste kry ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Die strand is 'n gewilde plek vir branderplankry, vlieërplankry en seilplankry, en daar is verskeie huurwinkels beskikbaar waar besoekers toerusting kan huur.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Abrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Coral-weg 88, Coral Island Eenheid 303, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 303 Coral Island het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coral-weg 88, Coral Island Eenheid 303, West Beach, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c286421380cd9d12d6d18ed5d92665e861991304600734fff2a819ecaa5aa6656ab24a560d1c13af82c4ddeea32aa886bab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 88 Coral Road Coral Island Unit 303 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.810696386307 18.471156373611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang