Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

212 On Main

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 212, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

212 On Main is in die kusdorpie Agulhas, op die mees suidelike punt van Afrika, geleë. Dit is die naaste selfsorgverblyf aan die Agulhas-vuurtoring en mees suidelike punt van Afrika. Die eiendom is 200 m van die strand af geleë en bied ononderbroke uitsigte oor die see.

Hierdie woonstel op die boonste verdieping beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer plus gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad. Albei slaapkamers het toegang tot 'n balkon met wonderlike uitsigte oor die see. 'n Derde klein slaapkamer met 'n enkelbed kan slegs op versoek voorsien word.

Die woonstel het 'n oopplan-leefarea waarin die kombuis, eetkamer en sitkamer geleë is. Die sitarea het 'n TV met volledige DStv-kanale asook 'n enkelbed. Die kombuis is toegerus met yskas-vrieskaste, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het ook 'n pooltafel.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n buite-eetstel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 212, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink 212 On Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 212, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARd4R0QI7B5fDvemnWW9nZWHqboGXEkEmugr8iVW2fIqEyPTiFC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 7 mense 19 5 1 5 212 Main Road L'Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.827993245407 20.009836601223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang