Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 on Bakoond

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakoondweg 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

21 on Bakoond is in Yzerfontein aan die Weskus van die Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf vir vakansiegangers.

Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede wat elk met 'n pragtige uitsig oor Pêrelbaai spog. Op 'n helder dag kan 'n mens selfs Tafelberg in die verte sien. Die strand is 'n entjie se stap van die eenheid af.

Die Patrys-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n yskas-vrieskas en alles wat nodig is vir sorgvrye selfsorgverblyf. Die sitkamer het 'n enkelbed en gemaklike sitplek en beskik ook oor 'n TV met sekere DStv-kanale.

'n Skuifdeur loop uit op die patio met braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek naby die eenheid.

Die Strandloper-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n yskas-vrieskas en alles wat nodig is vir sorgvrye selfsorgverblyf. Die sitkamer het 'n enkelbed en gemaklike sitplek en beskik ook oor 'n TV met sekere DStv-kanale.

'n Skuifdeur loop uit op die patio met braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek naby die eenheid.

Piekniekmandjies met heerlike eetgoed vir die strand kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Yzerfontein is bekend vir sy wit, sanderige strande, pragtige blomme, veral gedurende die veldblommeseisoen en sy ryk natuurlewe, insluitend volstruise, tarentale, patryse, walvisse tydens migrasieseisoen, en nog baie meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Edith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Bakoondweg 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 21 on Bakoond het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakoondweg 21, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeff0fa69541ff953ab5dd8ecdf454e23abfbc94c63eb8b0dc18d4d195429496aa74061bc61e9eee1eb6f132c49110dbf7421?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 21 Bakoond Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.365355777967 18.165354430676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang