Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 @ Benade

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benade-rylaan 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R510 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

21@Benade is in Fichardt Park geleë en is maklik bereikbaar vanaf die N1 en is minder as 5 minute se ry vanaf die PnP Hipermark, Bobbies Park, Skouterrein en Rose Park Hospitaal. Dit is die perfekte verblyfplek vir die moeë reisiger wat 'n oornagplek soek, of vir diegene wat 'n bietjie langer wil bly en die gasvryheid wil geniet.

Verblyf beskik oor 4 volledig toegeruste selfsorg-eenhede. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n privaat ingang en DStv.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in. Ongelukkig laat die uitleg van die perseel nie die akkommodasie van troeteldiere of byeenkomste/partytjies toe nie. Kontroleer asseblief vooraf beskikbaarheid van parkeerplek in die geval van abnormale vragte of vragmotors of wanneer plek vir meer as een voertuig per eenheid benodig word. Ongelukkig kan ons nie groot vragmotors, karavane/kampeerders en groot sleepwaens akkommodeer nie aangesien dit parkering en toegang tot die perseel vir alle gaste benadeel. Boonop is daar nou voorsiening gemaak vir noodkrag tydens beurtkrag in die aandsessies en watertoevoer tydens tekorte.

Die Universiteit van die Vrystaat, CUT, Loch Logan Waterfront, Mimosa Mall, MediClinic en die Vrystaat-stadion kan binne 10 tot 15 minute bereik word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 488 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wynand H
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly, skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang. Dalk net nog waaiers. Baie lekker gebly, skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang. Dalk...
Sien meer
Jan 2025
Edrich D
5.0
Clean, comfortable, and peaceful. My stay at 21@Benade was awesome! The room was clean and comfortable with a small kitchen space and f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Lanie S
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike gasheer! Netjies en gemaklik. Goed toegeruste eenhede.
Des 2024
Christiaan S
5.0
Waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Oom Fred is baie vriendelik en behulpsaam.
Des 2024
Anneline L
5.0
Heerlik. Netjies en skoon, baie lekker gebly.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 651

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Benade-rylaan 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 21 @ Benade het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benade-rylaan 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAImRHmDaJlPo2KGJsOD6XhkEqzzKBSANR066SNv4bFNyGFOBzE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 2) 488 5 1 5 21 Benade Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.13795 26.1808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang