Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Paradyskloof

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.7
Carien Z
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Lieflike verblyf, in 'n lieflike area, met 'n lieflike gasvrou. Besonderse lekker verblyf! Die huis is baie netjies, luuks ingerig (alles wat jy nodig het is daar - van kombuis tot badkamer tot braai geriewe tot 'n garage vir jou kar) en die dekor is stunning. Die ligging is besonders: tussen die groen heuwels waar jy net voëltjies hoor en die bokkies in die veld kan dophou. Die huis is ook naby aan die rivier en jy kan selfs stap as jy wil. Ek het alleen gereis vir werksdoeleindes, maar die huis is beslis ingerig vir 'n gesin en ek bring graag my 2-jarige saam volgende keer. Dankie - jy het goed na my gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celente
2 Paradyskloof
Dankie Carien. Dis 'n groot plesier! Een van die dae kom wys jy jou seuntjie daai oulike bokkies!

Petro W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Absoluut fantasties. Was ongelooflik lekker! Ligging was 10/10, netheid was absoluut uit die boeke! Gasvrou was so vriendelik en professioneel. Kamers het heerlik geruik en gelyk skoon 10/10. Veilig, gerieflik braai area was skoon, mooi dekor 20/10. Absoluut geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celente
2 Paradyskloof
Dankie Petro vir jou mooi resensie. Sò bly julle het dit geniet. Ek sal julle enige tyd terug verwelkom. Sien mekaar gou weer!

Brumilda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Netjies, rustig en vriendelik. Baie lekker rustige plekkie met vriende. Lekker gasheer. Moet sê ons het ons naweek geniet. Sal definitief eers gaan en aan vriende en kollegas aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Celente
2 Paradyskloof
Dankie Brumila. Sien julle gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Celente Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paradyskloof 2, Kloofpark, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf1427f56c607e058a67466fbd9aac33f3c63503bc12cbd0a28d2109dcd79ba8bc3aa183b7b4c5a822a40620f9ac86cb82a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 2 Paradyskloof Kloofpark 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.359135793103 21.40938576843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang