Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 on Bashee

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bashee-weg 2, Sherwood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2 on Bashee bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se eiendom in Sherwood, Gqeberha (Port Elizabeth). Die ligging bied toegang tot die N2-hoofweg, en is ideaal vir 'n naweek weg, 'n verblyf van 2 nagte of 'n vakansie.

Die woonstel het sy eie ingang en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Badhanddoeke en handseep word voorsien. Wi-Fi is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv premium-kanale en WiFi. Daar is ook 'n ingeboude braai in die sitarea, slegs vir houtskool.

Gaste het toegang tot 'n toesluitmotorhuis met 'n afstandbeheer, en is welkom om die swembad op die perseel te gebruik, ideaal vir daardie warm somersdae. Baywest Mall is ongeveer 2,5 km vanaf die eiendom. Baywest Mall bied boulwerk, winkels en restaurante. Die Kragga Kamma Wildtuin is 6 km ver en die Addo Olifant Nasionale Park is 53 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bashee-weg 2, Sherwood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
  • Gaste dink 2 on Bashee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bashee-weg 2, Sherwood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwzkvN87ZLeDuxk6D9bpzdEbOKcryUOyTst06pIWa0T7gDIUzmG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 2 Bashee Road Sherwood 6025 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.956956628334 25.480411953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang