Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19th on Bloekom

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloekomstraat 19, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

19th on Bloekom is 'n nuut gerestoureerde gastehuis wat in kontemporêre en gerieflike styl gebou is in Secunda, Mpumalanga.

Verblyf word gebied in unieke kamers elk met sy eie en suite-badkamers. Die kamers is stylvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Bykomende kamerkenmerke sluit 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, 'n werkstasie met toegang tot gratis WiFi, asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamers het tuin-uitsigte en gaste kan ontspan of hul maaltye op die patio eet.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike eetkamer wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei. Alle etes kan op versoek gereël word. Wasgoeddienste is beskikbaar, mits vooraf gereël. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike tuin en 'n boma met braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak.

Hierdie eiendom is stapafstand van die 5-ster Spar by die Secunda Village, Sasol Charlie 5 & 1 ingange, en 'n paar plaaslike geriewe wat hierdie gastehuis die perfekte keuse maak vir enige kontrakteur, sakepersoon of vir enige iemand wat net 'n blaaskans wil neem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bloekomstraat 19, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink 19th on Bloekom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Secunda Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloekomstraat 19, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa718cfd023db7718dc76639fb826a218ba6d453334a4eabca6f96c9099cad555d0d93d6f400e21301c3970fc589d7904f472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 19 Bloekom Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.52395 29.21242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang