Stella Maris 194
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Mrt 2025 tot 28 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 73 Beach Road, Unit 194 Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 300R1 040 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Stella Maris 194 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in Amanzimtoti. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike en rustige tuisbasis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie kusdorpie is.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer wat toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea is ingerig met 2 enkelslaapbanke en 'n TV. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir gaste se gerief. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan panoramiese uitsigte oor die see vanaf die privaat balkon, 'n gemeenskaplike swembad en braai-area en direkte toegang tot die strand geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 73 Beach Road, Unit 194 Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 73 Beach Road, Unit 194 Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang