Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Ocean Villas

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassen Island-rylaan 3029, Eenheid 19 Ocean Villas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

19 Ocean Villas is 'n kontemporêre selfsorgvakansiehuis in die veilige Ocean Villas-kompleks in Yzerfontein, met see-uitsigte en stapafstand van die strand af, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n groot gesin of groep vriende.

Dié dubbelverdieping-eiendom het slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 2 gastetoilette. Die eerste, tweede en derde slaapkamers is elkeen gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 stapelbeddens het. Die hoofbadkamer het 'n bad en die oorblywende badkamers het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis spog met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas insluit, saam met 'n sentrale eiland met stoele. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en tuimeldroër in die aparte waskamer beskikbaar. Die sitkamer en eetareas het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan terwyl hulle die see-uitsigte geniet en sluit ook 'n binnebraai en 'n TV in. Boonop het hierdie eiendom 'n tweede vermaakkamer met 'n tafeltennistafel, TV en sitplek. Toegang tot DStv en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite kan gaste 'n ruim buite-area met buitesitplek, 'n vuurput en 'n buitestort geniet. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar en gaste sal net 'n entjie se ry vanaf winkels en restaurante geleë wees. Hierdie eiendom het sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 6 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Stapelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Dassen Island-rylaan 3029, Eenheid 19 Ocean Villas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 19 Ocean Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassen Island-rylaan 3029, Eenheid 19 Ocean Villas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6a5011dbf35b3c10cd5d18081000322437c598b308b5877260592180060f8e50f53fc22973b19cc2db41d18e4e4a4759674?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 3029 Dassen Island Drive Unit 19 Ocean Villas 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.367153804772 18.166326323635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang