17 Mullet Close
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Mullet Close, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 772 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
17 Mullet Close is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Muizenberg. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek saam met familie en vriende aangesien hierdie eiendom bederf met 'n uitnodigende swembad.
Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 6 gaste op 'n slag akkommodeer wat beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het albei 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n onderdakstoep met gemaklike buitesitplek, 'n ingeboude braai en 'n speelarea vir kinders.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 725
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 17 Mullet Close, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Marina Da Gama Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Mullet Close, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang