Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 17 Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Enslin-laan 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@ 17 Guest House is 'n verwelkomende gastehuis wat gerieflik geleë is in die stil en rustige woonbuurt Fichardt Park in Bloemfontein, net vyf minute vanaf die Windmill Casino, en bied maklike toegang tot die N1-snelweg. Die gastehuis is naby verskeie restaurante en koffiehuise.

@ 17 Guest House is ideaal vir die oordeelkundige sakegas wat op soek is na veilige en gerieflike gastekamers, of vir 'n paartjie wat bloot op soek is na 'n oornagplek wanneer hulle deur Bloemfontein reis. Jou gashere is goed gekwalifiseer om te verseker dat jou verblyf onvergeetlik sal wees.

Elke pragtig versierde kamer by die gastehuis het 'n en suite-badkamer, 'n TV met DSTV en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak en linne en handdoeke word voorsien.

Die eiendom is ten volle omhein, en veilige parkeerplek van die straat af word voorsien met afstandhekbeheertoegang. Daar is ook 'n braai-area vir gaste se gebruik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Jan Enslin-laan 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink @ 17 Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Enslin-laan 17, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZDk3ZDQzLTQ2NWItNDBlMS04NzkxLTllNjMyN2ZmNzRhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 17 Jan Enslin Avenue Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.15892 26.18186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang