Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

156 on Clarens

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Road Villa 156 Clarens Golf & Trout-landgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R3 800 R2 660 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

156 on Clarens is 'n bekoorlike villa in die Clarens Golf & Trout Estate in Clarens en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die villa is die ideale basis om die dorp en besienswaardighede te verken, en gaste het toegang tot al die besienswaardighede wat die landgoed bied.

Die villa bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers wat gemaklik 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die slaapkamers is albei ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Gehalte linne word aan gaste verskaf.

Die kombuis is oopplan na die leef- en eetareas en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv, gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n glasskuifdeur wat na die onderdakstoep met buitesitplek oopmaak.

Gaste kan gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek geniet. Gewilde aktiwiteite sluit reptielvertonings, bierfeeste, gholftoernooie, musiekfeeste, marathons, vlooimarkte, kunsvlieghengel, voetslaan, perdry en 4x4-avonture in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mpilo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Road Villa 156 Clarens Golf & Trout-landgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 156 on Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 660
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 660
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Road Villa 156 Clarens Golf & Trout-landgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7636730a5d939f936f87759b916d4c3df9aad24261f6e46104d1410a9cc9391262cdce0d6bc86245e7320b58fc639ee0e6b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R2 660 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Road Villa 156 Clarens Golf & Trout Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.509050404081 28.430606055698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang