1402 The Pullman
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Riebeek Street, Unit 1402 The Pullman, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
1402 The Pullman is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in The Pullman-gebou, reg in die hartjie van Kaapstad se middestad. Met maklike toegang tot restaurante, winkels en besienswaardighede bied dit 'n gerieflike basis vir sake- en ontspanningsverblyf.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelslaapbank het. Elke slaapkamer het oorgenoeg ingeboude kaste. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet of op die gemaklike sitplek in die sitkamer ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kan asemrowende uitsigte oor die ikoniese Leeukop en uitsigte oor die stad geniet. Die woonstel is gerieflik naby restaurante en gewilde besienswaardighede geleë. Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 39
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 22 Riebeek Street, Unit 1402 The Pullman, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Riebeek Street, Unit 1402 The Pullman, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang