Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Rest

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Laun-singel 14, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Rest is in Bloemfontein geleë en bied gerieflike oornagverblyf in 'n knus tuinwoonstel met sy eie ingang op die eienaar se eiendom. Dit is 'n ideale opsie vir gaste wat by die Rosepark-hospitaal of die Universiteit van die Vrystaat moet wees.

Dié woonstel het 'n kapasiteit van 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. Hierdie kamer beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Bros wit linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Verder is daar 'n leefarea met 'n kombuisie wat 'n tee- en koffieskinkbord met komplimentêre cappuccino-sakkies en tuisgemaakte beskuit het. Van die kombuisie af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek. Hierdie eiendom het 'n lieflike groen tuin wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Van Laun-singel 14, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink @ Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Laun-singel 14, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA018e22b8251707722c147b6363015c142f4e70b9bd199476ac179478ca7ea943f050ba1b7b54ac22cf86ef183167ac71908e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 14 Van Laun Cresent Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.1377776 26.1713687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang