Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13-op-Draai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Draai-laan 13, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

13-op-Draai bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis in Stellenbosch op die eienaar se perseel, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.

Dié kothuis met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV, tesame met gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n pragtige tuin met asemrowende uitsigte oor die berg. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Alida V
Saam met lewensmaat
5.0
Die plekkie was so mooi skoon en gesellig en die linne was heerlik sag en die bed. Die plekkie was so mooi skoon en gesellig en die linne was heerlik ...
Sien meer
Feb 2025
Christa W
Saam met lewensmaat
5.0
Vir 'n langerige kuier van 7 dae was ons baie gerieflik in 'n pragtige area. Die cottage is lekker privaat, het 'n veiligheidshek, is baie gerieflik i...
Sien meer
Feb 2025
Peter F
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient, beautiful, clean, large and comfortable accommodation. 13-op-draai was perfect for our 2-day stay in Stellenbosch. Convenie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Tessa H
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay! Highly recommend. Perfect spot for a night's stay in Stellenbosch. Great location and in a beautiful, quiet suburb. Amazing...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Willem P
Saam met lewensmaat
4.2
Netjies en baie privaat. Baie lekker gebly. Die plek kort egter 'n asdrom in die kombuis. Ek was ook nie bewus dat die kamer nie elke dag skoongemaak ...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joané Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Draai-laan 13, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 13-op-Draai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Draai-laan 13, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe3dd19b17f211b48aac43581cbcf5bf4900890719b2e2b2e829b3b68517d4131e4c8a29e88cba91d23f702d2ae502c9b347?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 13 Draai Avenue Dalsig 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9480559 18.8604168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang