Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Mount Champagne

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Champagne 12, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

12 Mount Champagne is 'n volledig toegeruste selfsorg-dubbelverdiepinghuis vir 8 mense in die Champagnevallei-area van die Sentrale Drakensberge.

Die dubbelverdiepinghuis is deel van die klein oord Mount Champagne, en bestaan uit 4 slaapkamers. Die suites op die boonste verdieping het elkeen 'n en suite-badkamer, terwyl die 2 kamers op die onderste verdieping die gebruik van 'n badkamer deel. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer het 'n knus kaggel en gaste kan ontspan op die boonste mezzanine-vlak. Die huis word 6 dae per week gediens. Ongelukkig word troeteldiere en luidrugtige partytjies nie toegelaat nie.

Braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik, en die oord het 'n tennisbaan, 'n swembad, asook 'n dam vir visvang en kanovaart.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Carin B
5.0
Prentjie mooi awsome! Dit was ongelooflik!
Aug 2024
Ntombikayise S
Gesin met klein kinders
5.0
Pleasant. Lovely place, good hosting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Ernest T
Gesin met klein kinders
4.8
Heerlik en ontspannend. Vir seker, net die hele sentrale berge se winkels maak ongeveer 16:00 toe, skokkend veral vir vakansie tye.
Mrt 2024
Shelley S
Saam met vriende
4.8
Stunning location. The house needs a few updates and revamps. The beds are comfortable. Would appreciate the lawnmowers starting after ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Jean A
Gesin met klein kinders
4.6
Nice family getaway. Perfect location, plenty to do. Nice play area for the kids.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Mount Champagne 12, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 12 Mount Champagne het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Champagne 12, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuP6eI6ZDFuU578tsMWOq7wziO5cfVPuBMZyFSNPp5IUaWsrH8W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 34 5 1 5 12 Mount Champagne Cathkin Park 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.025455067978 29.433005329778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang