Casa-Rose Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montroselaan 12, Helena Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Casa-Rose Cottage is in Somerset-Wes, Wes-Kaap geleë. Dié selfsorgwoonstel bied oornagverblyf op die gasheer se perseel.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskassie, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n platskerm-TV met DStv Premium-kanale en WiFi beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en privaat ingang na die woonstel. Daar is 'n Weber-braai op die patio wat na die tuin en swembad lei. Die woonstel is ideaal geleë en bied gaste maklike toegang tot verskeie wynroetes in die omliggende area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Montroselaan 12, Helena Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa-Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montroselaan 12, Helena Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap