Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

118 Sancta Maria

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillweg 6, 118 Sancta Maria, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 175 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

118 Sancta Maria is 'n smaakvol gemeubileerde selfsorgwoonstel met see-uitsigte wat in 'n strandfrontkompleks in Winklespruit aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë is. Die kompleks bied 'n vermaakarea op die dak waar jy skemerkelkies kan geniet.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Dit lei na die patio waar jy jou oggendkoffie met lieflike see-uitsig kan geniet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Handdoeke word voorsien.

Die leef- en kombuisarea is oopplan en maak oop op 'n patio. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, sowel as mikrogolf, en het genoeg breekware, eetgerei, panne en potte om in gaste se behoeftes te voorsien. Die leefarea is ingerig met 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met toegang tot Netflix, Showmax en YouTube. Die DStv Stream-toepassing is beskikbaar vir jou eie aanmeldbesonderhede. 'n Gasbraai en buite-eetmeubels is op die patio beskikbaar.

Die kompleks het 24 uur-sekuriteit met kringtelevisiekameras beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Valmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hillweg 6, 118 Sancta Maria, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 118 Sancta Maria het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 175
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 175
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillweg 6, 118 Sancta Maria, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81e56e40ec023b35a552f9e490248cec430f57d9457e027efacb34c7eb2ce58db9db4af38000704df08e9dfbd0f42fcee81e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 175 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 6 Hill Road 118 Sancta Maria 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -30.099844 30.8579547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang