Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

117 on Oak

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-laan 117, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

117 on Oak is in die dorpie Cullinan, 30 km oos van Pretoria, geleë. Die lieflike 1920's Victoriaanse koshuis is perfek geleë in die bekende Jakaranda Oak laan van Cullinan. 117 on Oak beklemtoon die geskiedenis van voormalige mynkapteins oor die afgelope 100 jaar. Bekend vir die grootste diamant wat ooit ontdek is, nou in koningin Elizabeth se kroon, is die dorp ryk aan geskiedenis en die verblyf wat aangebied word, is ideaal geskik vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.

Verblyf word gebied in 3 eenhede met en suite-badkamers.

117 on Oak is binne 1 km van die meeste funksie-lokale af asook bekende besienswaardighede soos Cullinan Junction, wat 'n bekende ou stasie is, historiese gebiede, Adventure Zone, Zau Spa en Cullinan-myn geleë. Die boomryke, buitelugarea bied nie net die rustigheid van singende voëls nie, maar laat ook ouers toe om te ontspan terwyl die kleingoed veilig kan speel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dolf W
Saam met lewensmaat
5.0
My wife and I will recommend 117 on Oak to everyone who wants a peaceful stay. We enjoyed the environment (garden) and the two friendly...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Gilda S
Saam met lewensmaat
5.0
Best stay in Cullinan. Beautiful private cottage with lovely small touches. Located in a beautiful, quiet, historical street. Very warm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Tiaan B
Saam met lewensmaat
5.0
Uniek, gerieflik, rustig. Die kothuisie is pragtig ingerig en baie gerieflik geleë. Vriendelike diens en twee kosbare hondjies. Cullinan is regtig 'n ...
Sien meer
Des 2024
Maritza B
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag saam met lewensmaat. Ongelooflik baie moeite gedoen. Ons het so lekker gebly, daar is alles wat jy nodig het en dit is pragtig mooi. Ons sal be...
Sien meer
Des 2024
Jorika K
Saam met lewensmaat
5.0
Julle sal nie spyt wees nie! Dit was een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het! Die eenheid is fantasties toegerus, met alles wat jy nodig h...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lize-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Oak-laan 117, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink 117 on Oak het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-laan 117, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1518cea4ad7c5e4065efd45f4e5c83a04794541b6b6ccb05f00185dee09c292fa5a8ccfe380aac5036131e802aee984e922?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 120 5 1 5 117 Oak Avenue Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.673107998572 28.522188790074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang