109 @ Breede
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry Drive, Breederiver Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
109 @ Breede is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in die Breede River Lodge in Witsand. Hierdie ruim dubbelverdiepinghuis spog met asemrowende rivier-uitsigte en bied 'n ontspanne wegbreek vir gesinne en vriende.
Die huis kan tot 10 gaste oor 2 aparte verdiepings akkommodeer. Die boonste verdieping beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het nog 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Die onderste verdieping bied 2 ekstra slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens, terwyl die hoofslaapkamer 'n en suite-badkamer met 'n stort insluit. Gaste op hierdie vlak deel 'n ekstra badkamer wat ook met 'n stort toegerus is.
Die boonste verdieping se leefarea is ontwerp vir ontspanning, met gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel, 'n binnebraai en 'n volledig toegeruste kombuis. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die onderste verdieping bied 'n knus leefarea, 'n eetarea, 'n binnebraai en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, lugbraaier, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Albei vlakke lei na 'n balkon met asemrowende rivier-uitsigte, perfek om te ontspan en die rustige omgewing te geniet.
Gaste kan smul aan visvang, bootvaarte en ander wateraktiwiteite of 'n kort entjie se ry na plaaslike winkels en restaurante neem, wat 109 @ Breede 'n ideale vakansiewegbreek maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Nadia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Joseph Barry Drive, Breederiver Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry Drive, Breederiver Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang