Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

103 La Cabina

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 10, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

103 La Cabina is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, sentraal geleë in Bloubergstrand, naby winkels en die strand.

Dié eenheid op die grondvloer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, asook 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die dubbelslaapbank is geskik vir 2 klein kinders. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste word vriendelik versoek om hul strandhanddoeke saam te bring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei, asook 'n toonbank met 4 stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n slim-TV en 'n dubbelslaapbank. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste word vriendelik gevra om hul eie rekeninge en intekeningbesonderhede vir enige stroomdienste op die TV te gebruik.

Neem asseblief kennis dat 2 LED-ligte vir kragonderbrekingsdoeleindes voorsien word, asook 'n enkelgasstoof.

Daar is 'n onderdakstoep deur die skuifdeure met buitemeubels en 'n Weber-braai. Gaste het veilige parkeerplek binne die kompleks, en die kompleks het 'n waskamer vir gaste se gebruik.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Paul L
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gekuier en sal definitief weer hier bly! Baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Blyplek is geleë naby die strand, restaurante en winke...
Sien meer
Okt 2024
Sindisiwe S
Gesin met klein kinders
5.0
Superb. Our host went out of her way to make our stay enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Rouston P
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent accommodation and very helpful host. Excellent service. Very helpful host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Eric V
Saam met lewensmaat
4.8
In totaal dit was fantastic. In totaal ons verblyf was fantasties. Die verblyf is nie te ver van die strand so ons kon lekker in die water baljaar en ...
Sien meer
Feb 2025
Dfl Electrical Repairs & Projects L
Gesin met klein kinders
4.2
Ons 2 nagte was rustig. Gasvrou is vriendelik en sy stap die ekstra myl. Baie goed verwelkom. Baie dankie vir ons verversings. Ons het lekker gebly.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Henriette Clack Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Coralweg 10, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 103 La Cabina het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 10, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ab19f1f7fc80cb002d043667b72a8545936c1e5afe362a2e2c9febf3b70d5f1e0a05e228d55a3b1496319cbcd721264c8bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 10 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8186927 18.4763597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang