Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

101 On Main

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 101, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

101 On Main is sentraal geleë in die stad Kimberley en bied gaste gerieflike oornagverblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.

Die 1-slaapkamer-eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n slaapbank wat ideaal is vir kinders en 'n goed toegeruste kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die leefarea het 'n gemaklike dubbelslaapbank. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe.

Bykomende geriewe sluit 'n braai-area met 'n lapa, 'n TV, DStv, lugversorging en onderdakparkeerplek in.

Nabygeleë besienswaardighede sluit The Big Hole, Kamfersdam, Kimberley Mynmuseum, McGreggor Museum en Kimberley Gholfklub in.

Die eiendom word omring deur elektriese heinings vir ekstra sekuriteit.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Meinhardt E
Saam met lewensmaat
5.0
Lekkerste wat ek nog ooit in Kimberley gebly het. Het baie lekker gebly, dis 'n woonstel nie net 'n kamer nie.
Feb 2025
Cecilia S
Gesin met klein kinders
5.0
A hidden gem. The photos do not portray the true beauty of this place. I booked this place for family and they enjoyed their stay. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Connie P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus na 'n lang dag se reis, veilige, skoon, ruim verblyf. Veilige, ruim, netjiese verblyf. Gasvrou was bereid om te help met enige hulp wat ...
Sien meer
Sep 2024
Ina P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Wat 'n oulike plekkie. Het baie lekker daar gebly. Sal dit beslis aanbeveel. Dankie vir jou vriendelikheid.
Jul 2024
Ilse S
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Voorwaar 'n juweel in Kimberley. Baie dankie.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 101, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink 101 On Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 101, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkNDc1MTFhLTJiYWUtNDAzYi04MTAzLTdjM2NlN2MzYjhkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 101 Main Street Beaconsfield 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.751793261655 24.779196811141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang