Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1003 Oyster Schelles

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jan 2025 tot 20 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 962 R2 972 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

1003 Oyster Schelles is 'n selfsorgwoonstel op die tiende verdieping wat in die veilige Oyster Schelles-kompleks in Umhlanga Rocks geleë is. Die Oyster Schelles-kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe by albei swembaddens, en aangewese piekniekareas in die gemeenskaplike tuine.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is lugversorging in die slaapkamers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die sitkamer het deure wat oopmaak na 'n groot onderdakbalkon met buite-eetmeubels, en lieflike see-uitsigte wat uitkyk oor die Oyster Pearl- en North Shore-woonstelle. Daar is direkte toegang tot die strand vanaf die eiendom. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 50

Resensies 103

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 962
R 3 962 R 2 972
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 962
R 3 962 R 2 972
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42b5ab1745791806b8da488b7b50531391337d3c91d3d8b5aa3ee3eecdd412dbb27ab11526dc842b0befabbd3804040b0d66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 962 nouVanaf R2 972 per nag (plek vir 6) 2 Lighthouse Road Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.728657310222 31.086009361763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang