10 on Gillian Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gillian-straat 10, Eversdal, Bellville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
10 on Gillian Selfsorg bied lieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Eversdal. Dit is tussen Bellville en Durbanville geleë en is 'n wonderlike opsie vir óf 'n paartjie óf 'n korporatiewe reisiger.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskassie, breekware en eetgerei asook 'n 2-sitplek-ontbyttoonbank. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat spasie met braaigeriewe. Die eiendom is 2,4 km vanaf Tygervallei-winkelsentrum, 5 km vanaf die Durbanville-wynroete en 3,9 km vanaf die Durbanville-renbaan geleë.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Gillian-straat 10, Eversdal, Bellville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink 10 on Gillian Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gillian-straat 10, Eversdal, Bellville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang