Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 on Tambotie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotie-laan 1, Hartenbosheuwels, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1 on Tambotie is in Hartenbosheuwels, Wes-Kaap geleë en bied verblyf wat geskik is vir sakereisigers of gaste wat gerieflike oornagverblyf wil hê.

Die knus kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort.

Die leefarea sluit 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV in. Gratis WiFi-geriewe is beskikbaar, tesame met 'n goed toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas-vrieskas, teemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n tafel wat geskik is vir 2 gaste.

Buite kan gaste pragtige uitsigte oor Mosselbaai en braai geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dié kothuis gebruik 'n sonkragstelsel wat die ligte en WiFi ondersteun tydens beurtkrag.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ilze N
Saam met lewensmaat
5.0
Auwsome. Punte uit 100 = 100%. Ongelooflik netjies en skoon plekkie. Alles wat jy soek is daar. Heerlik gebraai. Baie vriendelike en hulpvaardige gasv...
Sien meer
Feb 2025
Santa R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig met alles wat nodig is. Dit was heerlik rustig. Die plek het regtig alles wat nodig is en nog meer. Ina het uit haar pad vir ons gegaan. Ons sa...
Sien meer
Feb 2025
Susan N
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, pynlik netjies, baie gerieflik, heerlik stil, beveel dit aan! Heerlik gebly! Kan nie wag om weer in te boek nie!
Feb 2025
John F
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer gaan! Baie goed ingerig, netjies, baie privaat.
Feb 2025
Jonel B
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, stylvol en veilig. Die plekkie was gemaklik en mooi ingerig. Ons sal definitief weer daar gaan bly.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tambotie-laan 1, Hartenbosheuwels, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 on Tambotie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotie-laan 1, Hartenbosheuwels, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2017fed3c4b0d64f2e10049cdbcbf2223af264e4ec4443edff69680888ef8ae29a44c5d30bb321695ca8886415568c025353?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 1 Tambotie Avenue Hartenbosheuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.1265564 22.1025907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang