Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 on Tambotie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ilze N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Auwsome. Punte uit 100 = 100%. Ongelooflik netjies en skoon plekkie. Alles wat jy soek is daar. Heerlik gebraai. Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Plekkie is baie smaakvol gemeubileer. Rustig en baie veilig. Pragtige uitsig oor Hartenbos. Sal beslis weer daar gaan bly. My man het die lekker groot stort geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig met alles wat nodig is. Dit was heerlik rustig. Die plek het regtig alles wat nodig is en nog meer. Ina het uit haar pad vir ons gegaan. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtig, pynlik netjies, baie gerieflik, heerlik stil, beveel dit aan! Heerlik gebly! Kan nie wag om weer in te boek nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
1 on Tambotie
Hi Susan Baie dankie vir die terugvoer. Ons probeer sorg dat verblyf werklik 'n aangename ondervinding is. Kom kuier gerus weer. Groete Ina

John F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal weer gaan! Baie goed ingerig, netjies, baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gemaklik, stylvol en veilig. Die plekkie was gemaklik en mooi ingerig. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik. Jy kry meer as waarvoor jy betaal. Dit was ons 2de keer wat ons daar gekuier het. Sal woonstel oor en oor aanbeveel. Baie netjies. Uitsig asemrowend en gasvrou altyd vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Skoon, veilig, stil, netjies aangenaam. Ons het heerlik gebly met al die nodige geriewe en toerusting om 'n aangename verblyf te vir seker. Alhoewel ons net een aand gebly het, sal ons weer terugkeer indien ons in daardie omgewing moet bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gerieflik en lekker! Ons het baie lekker gebly! Lekker naby aan alles, baie mooi en modern. Sal definitief weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calista C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Die plekkie is baie oulik gewees, veilige area en mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole E
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Short weekend break. Absolute gem. Great customer service from Ina. Clean. Great location. Safe. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotie-laan 1, Hartenbosheuwels, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2017fed3c4b0d64f2e10049cdbcbf2223af264e4ec4443edff69680888ef8ae29a44c5d30bb321695ca8886415568c025353?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 1 Tambotie Avenue Hartenbosheuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.1265564 22.1025907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang