Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@theBlueHouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos-straat 20, Stormsriver Village, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@theBlueHouse is in die hartjie van Tsitsikamma geleë. Met uitsigte noord van die pragtige bergreeks, inheemse bos en 'n groot tuin, is dit die ideale plek vir gaste wat 'n ontspanne wegbreek soek.

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid het ook 'n klein etenstafel met 2 stoele en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie en mikrogolf.

Die skuifdeur maak oop op 'n privaat dek, gemeubileer met gemaklike stoele, 'n tafel en 'n sambreel. Die eenheid het ook 'n tuin waar gaste om die vuurput kan ontspan en die rustige atmosfeer kan geniet.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Japie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Fynbos-straat 20, Stormsriver Village, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink @theBlueHouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos-straat 20, Stormsriver Village, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA961d1ef595638d127880ce37ec831f69d1b920d3b0aee2719d1b2a992f1f80b2f1319ee9bc656169e9fa24dbe7d51e53f942?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 20 Fynbos Street Stormsriver Village 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.970111 23.8854707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang