@ lilac
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 11 Lilac Crescent, Noorsekloof, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@ lilac bied gerieflike selfsorgvakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Noorsekloof, Jeffreysbaai geleë is. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie woonstel het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea met 'n TV met DStv. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.
Buite is 'n privaat patio met sitplek en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek skep vir gaste om te ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Lilac Crescent, Noorsekloof, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Noorsekloof Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 11 Lilac Crescent, Noorsekloof, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang