Carey 43
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carey-straat 43, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Carey 43 is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word wat in Bothaville geleë is en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek op pad na verskeie bestemmings.
Verblyf by Carey 43 bestaan uit 5 kamers wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie kamers is toegerus met 'n dubbelbed en en suite-stort. Al die kamers het 'n privaat ingang, gratis WiFi, 'n TV, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 3 van die 5 kamers het lugversorging.
Die gastehuis beskik ook oor 'n swembad en 'n lapa met 'n gasbraai binne en vuurbraai buite en 'n veerpyltjiebord en tafeltennistafel vir vermaak. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.
Carey 43 is naby die sakekern, 'n paar winkels en restaurante, die hospitaal en ander geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Carey-straat 43, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Gaste dink Carey 43 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bothaville Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carey-straat 43, Bothaville, 9660, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang