Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Annie's

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 893, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Annie's is in Pringlebaai geleë. Dit is binne maklike stapafstand, sowat 250 m vanaf die strand en winkels.

Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die area het geen straatligte nie, en gaste kan saans na die sterre kyk. Onder die regte omstandighede sal gaste ook die see kan hoor.

@ Annie's is in die fynbosbiosfeer geleë, en verskeie doendinge kan in die omgewing geniet word, soos swem, stap en voetslaanroetes. Besienswaardighede in die area sluit die Harold Potter Natuurreservaat in wat 2 natuurlike watervalle het. Die pikkewyne is altyd pret vir die kinders. Gaste kan ook die nabygeleë dorpe besoek. Op Saterdae is daar stalletjies, verskeie restaurante, 'n Minimart en Pringlebaai wat die tuiste van Tickle Mouse-koekie- en beskuitjiebakkery is waar gaste heerlike kos teen 'n verlaagde prys op Saterdae kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Boundary-weg 893, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Annie's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 893, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA083f9b7abf76d35950449b86b9517a7fbef7a3610fb184c0057b8014dd3354fd04ea4291c6f32d39715bf7c15b3f9b963a3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 893 Boundary Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.348706702686 18.828664720059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang