Verified Reviews
Wilderness
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Wilderness
Rated 4.8 out of 5 based on 458 reviews.
"Goeie verskeidenheid van aktiwiteite, strand, lagoon, woude, lekker staproetes."
"Definitief 'n besoek en oorslaap werd vir toeriste wat langs die Tuinroete vakansie hou."
"Netjies skoon, binne 'n paar min kan jy by n winkelsentrum wees, restaurante en strand."
"Wildernis is beeldskoon en een van die mooiste plekke in die wêreld."
"Ek sal enige tyd weer daarheen gaan om al hulle voetslaanroetes te gaan stap."
"Dit bly ’n fantastiese bestemming om vakansie te hou. Baie goeie restaurante en lieflike strand."
"Hoekwil is 'n klein dorpie slegs 6 km van Wildernis op die platorand met die ideale klimaat reg deur die jaar. Die landskap is ongelooflik mooi."
"Een van die mooiste plekke in SA met die beste klimaat. Baie besienswaardighede en aktiwiteite in die omtrek."
"Wonderlike bestemming en uithangplek vir die hele gesin. Omgewing en uitsig pragtige. Het dit regtig geniet."
"Wildernis is 'n pragtige plek. Heerlik restaurante. Die dorp is klein, maar Wildernis het 'n lieflike stapstrand wat vir kilometers aanhou."