Verified Reviews
Escarpment
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escarpment
Rated 4.4 out of 5 based on 1037 reviews.
"Die dorp is ongelukkig nie meer wat die was in die verlede nie. Wat eens 'n prag dorp was, is nou soos meeste dorpe in ons land wat nie onderhou word nie, maar die areas in die omgewing bly pragtig en die moeite werd om te besoek."
"Quiet, but plenty to do with lots of lovely eating and drinking spots. The drive from Johannesburg is simple and not too long."
"Daar moet dringend werk gemaak word aan die paaie. Paaie is op party plekke onbegaanbaar a.g.v. slaggate."
"Good for activities such as cycling or fishing but apart from food options, not a huge amount to do. If you are looking for somewhere to unplug, though, this is it!"
"Baie van die eetplekke se diens kort werk. Ons het twee plekke gekry wat besonders was (Katinkas en die Coachman), hulle kos was baie lekker en diens uitstekend. Die Bird of Prey Sanctuary is ook 'n moet."
"Dit is baie jammer dat die toestand van die paaie na en van Dullstroom so swak is. Die omgewing is baie mooi. Dit lyk na 'n lekker toerismebestemming."
"Persoonlik dink ek dat Dullstroom 'n bietjie oor-verkoop word, maar dit is nie sleg nie. Eetplekke is baie goed (ook die verskeidenheid van eetplekke), maar die winkels is maar baie meh. Die parkeerassistente was ook verskriklik opdringerig (selfs 'n slag of wat aggressief) en neem weg van wat 'n goeie ondervinding kon wees."