Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Limpopo
4.3/5

Lees regte resensies van Limpopo van 2334 geverifieerde gaste.

Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Limpopo akkommodasie

1623 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 14 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 14 200
per nag, vir 2 mense

Elephants Crossing verwelkom gaste wat op soek is na 'n opwindende Groot 5-ervaring én 'n ontspannende wegbreek. Ko...

Swembad
Groot Vyf
Wildkyk
Staptoere
Swembad
Groot Vyf
Vanaf
Vanaf R 14 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf R3 650
R 3 650 R 2 555
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 650
R 3 650 R 2 555
per nag, vir 6 mense

Woodpecker Villa is 'n bekoorlike selfsorghuis in die skilderagtige Leeupoort Vakansiedorp. Dié verblyf bied 'n uit...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf R3 650
R 3 650 R 2 555
per nag, vir 6 mense

Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag, vir 2 mense

Bokmakierie Place is 'n pragtige gastehuis op die Koro Creek Gholflandgoed. Dié landgoed is in Modimolle, noord van...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag, vir 2 mense

Vanaf R6 975
R 6 975 R 4 883
per nag, vir 27 mense
Vanaf R6 975
R 6 975 R 4 883
per nag, vir 27 mense

Phiva Game Lodge is op 'n wildsplaas in die hartjie van die Waterberg-distrik geleë en is ideaal vir 'n naweekwegbr...

Konferensiegeriewe
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Swembad
Troeteldiere op versoek
Vanaf R6 975
R 6 975 R 4 883
per nag, vir 27 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense

Stay on Plein

Gastehuis in Hospital Park, Hospital ParkLimpopo
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense

Stay on Plein is in die hartjie van Polokwane in 'n stil buurt. Dit bied bekostigbare en gerieflike verblyf aan ges...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R800
R 800 R 640
per nag, vir 2 mense

Little 5 Camp

Tentekamp in Hoedspruit, HoedspruitLimpopo
Vanaf R800
R 800 R 640
per nag, vir 2 mense

Little 5 Camp is in die Guernsey-bewarea net 23 km suid van Hoedspruit op die R40. Blyderivierspoort en die Moholoh...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R800
R 800 R 640
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag, vir 2 mense

Groendraai River Cottages skuil net 15 km buite Vaalwater tussen die Waterberge en bied 'n ontspannende bosvelderva...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 18 mense

Vir Altyd is 'n selfsorghuis in die ekodorp Leeupoort, 70 km vanaf Bela-Bela en 50 km vanaf Thabazimbi in die hartj...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Bosstaproete
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 18 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)

Bushveld Apartment @ J&B Lodge

Selfsorg in Musina, MusinaLimpopo
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

Bushveld Apartment @ J&B Lodge is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die hartjie van die Bosveld, net 10 km vanaf Mus...

Konferensiegeriewe
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Konferensiegeriewe
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)

Skurwebank Lodge

Selfsorg in Waterberg, WaterbergLimpopo
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Skurwebank Lodge is in die hartjie van die Waterberge in Limpopo geleë en bied uitstekende verblyf-opsies met beide...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)

“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang