Geverifieerde Resensie
Eldoraigne
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eldoraigne bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 6 resensies.
"Ek het die buurt besonder skoon gevind en die sypaadjies was oral instandgehou."
"Dit is die tipiese voorstedelike woonbuurt. Dit is stil en rustig, maar ver van toeristebestemmings."
"Mooi sentraal in die Centurion gebied, naby die groot paaie maar ver genoeg dat hulle nie pla nie!"