Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zongororo Mountain Lodge

  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas JT 341, Porsie 14, Waterval-Onder, 1195, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zongororo Mountain Lodge is op 'n plaas in privaat besit geleë in Waterval-Onder, 'n klein dorpie aan die oewer van die Elandsrivier. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, vir óf 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek.

Verblyf bestaan uit 6 eenhede met slaapplek vir tussen 4 en 24 persone elk. Hierdie eenhede het óf 1 óf 2 slaapkamers toegerus met 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of 1 of 2 enkelbeddens, 'n goed toegeruste kombuisie en 'n privaat stoep.

Die hoofgebou sluit 'n vermaakarea in wat biljart, 'n veerpyltjiebord en 'n kroegarea insluit waar skemerkelkies geniet kan word. Die eiendom bied ook braaigeriewe, 'n gastesitkamer, 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek en 'n konferensielokaal wat voorsiening maak vir spangeboue, troues en ander sosiale byeenkomste. Verskeie doendinge en toere kan ook op versoek gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Rowan M
Saam met vriende
5.0
Home away from home. Great atmosphere and absolutely amazing staff. A home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Louise V
Gesin met tieners
5.0
Ideale omgewing vir ontspan, natuur ontdek en gesinskuier. Atmosfeer van die houthuisies was sprokies mooi. Om elke oggend wakker te word en die wolke...
Sien meer
Jan 2025
Brenda D
Saam met lewensmaat
5.0
Daar is 'n plek van sielerus! "Total bliss" Met aankoms is ons verwelkom met varsgebakte broodjies. Ongelooflike mooi omgewing. Netjies, veilig en ple...
Sien meer
Des 2024
Irmsche L
Saam met vriende
5.0
Absolutely wonderful. Was wonderlik gewees. Het dit regtig geniet.
Sep 2024
Rene H
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly. Lekker gekuier. Lekker gerus. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was fantasties gewees en het ons regtig baie tuis laat voel. Ons sa...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Doornhoek Plaas JT 341, Porsie 14, Waterval-Onder, 1195, Mpumalanga
  • Gaste dink Zongororo Mountain Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas JT 341, Porsie 14, Waterval-Onder, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e4f423b2c800f493cacb6b953fa4f4914edc844ed038d6c008becd027eec4018b526ad33c2d3e4b97c21a8c45a3e76178e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Farm Doornhoek JT 341 Portion 14 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.64587 30.375213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang