Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zomerlust Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 193, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zomerlust Boutique Hotel is in 1856 gestig en is in die geskiedkundige Hoofweg van die Paarl geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.

Die hotel beskik oor 14 luukse en suite-kamers, waarvan 13 2-slaapkamers is, en 1 'n gesinskamer met 4 slaapplekke. Hierdie kamers is ingerig met óf dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens, onderskeidelik. Elke kamer het 'n badkamer met 'n bad of stort. Die kamers het WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hotel het 'n ontbytkamer genaamd Die Agterstoep wat uitkyk oor die pragtige tuine en Lilly Pond waar gaste 'n heerlike ontbyt kan geniet. Die hotel bied ook 'n a-la-carte-spyskaart by Zomerlust Restaurant, waar gaste in die somer onder die sterre eet, en in die winter kan gaste opwarm voor die kaggel. Gaste is welkom om in die pragtige tuine rond te dwaal, voëlkyk te doen, of 'n duik in die swembad te neem.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Michelle C
5.0
Enjoyed my stay. Enjoyable and comfortable stay. Staff very helpful and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Cailie H
5.0
Peaceful and neat. Very neat, room spacious and in the garden. Even though in the middle of town, the garden is quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Nikita C
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful & beautiful. Staying at Zonderlust Boutique was such a beautiful experience. The place is filled with so much history. It's pe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Philip S
4.4
'n Alleen reisiger op 'n sakereis wat een nag oorgeslaap het. Ek het lekker gebly. Die kamer, Viceroy, was besonder ruim. Die gebou is 'n historiese g...
Sien meer
Feb 2025
Petro B
4.2
Bevredigend. Personeel was baie gaaf en behulpsaam. Sentrale ligging is perfek. Veilige parkering. Algemene voorkoms van kamer en badkamer het opknapp...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Meagan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 193, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zomerlust Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 193, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3c60d6973a7a7705114fa385a24d194bb5dee3ccdc3c000200a7671d708034489a99d8ff237ff27ce9ee40137aa8d413d59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 193 Main Road Hoog-En-Droog 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -33.743048225383 18.962582036771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang