Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zazu Cottage

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Casper S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker plekkie, presies wat verwag was. Die eienaars is baie behulpsaam as daar enigiets gevra word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie lekker plek. Baie lekker gebly, swembad was die top punt na 'n warm dag. Vriendelik en baie behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ongelooflike heerlike rustige kuier. Ons het vreeslik lekker gekuier. Die mense was vriendelik en het ons huweliksherdenking baie spesiaal gemaak. Die plek was baie mooi skoon en alles wat jy nodig gehad het, was daar. Gaan kuier gerus daar. Julle sal nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Feb 2025

Teleurstellende verblyf. Koos, die eienaar, was vriendelik. Die beddegoed en vloer was skoon. Ongelukkig sal ons nie weer by Zazu Cottage bespreek nie en kan dit ook nie aanbeveel nie. Die plek het baie potensiaal en kan met 'n paar klein veranderinkies baie verbeter word. Ons bespreking was vir 3 volwassenes. Daar was nie lakens of kussings vir die derde persoon, wat op 'n bank moes slaap, nie. Geen bedlampies nie, so jy moet in die donker loop om die lig aan en af te skakel. Geen tafeltjies langs die bed om bv. 'n selfoon neer te sit nie. Die bed staan in die hoek, dus kan jy net van een kant af in klim. Ons het gesukkel om die eienaar te kry om krag te laai vir die meter wat kort-kort geraas het. Die geyser was nie aangeskakel nie. Aircon werk nie behoorlik nie. Stoep en buite area is baie beknop en nie soos op foto's nie. Swembad was nie skoon genoeg om te gebruik nie. Geen kragprop naby die spieël om hare en grimeering te doen nie. Een groot bank staan voor die spieël en die ander groot bank voor die glas skuifdeur, so dit kan nie gebruik word nie. Die enigste rak om klere op te hang is bo die kopkant van die bed, dus ontoeganklik en onbruikbaar. Wat die hartseerste is, is baie ander gaste het dieselfde terugvoer gegee, maar daar is nie ag op geslaan nie. Ek kan gratis raad gee met die uitleg van die plek en aanbevelings maak indien die eienaars my hulp sou wou aanvaar.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Jurgens V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Baie lekker gebly, kon vir niks meer gevra het nie. Baie lekker gebly en kos vir die siel gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venetia Carmen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasies! Alles en nog wat was daar beskikbaar. Wat 'n awesome plekkie vir 'n gesin. Diere het tot op die stoep kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewald V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Amazing. Very quiet and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gasvry! Heerlik gekuier, vriendelike eienaars!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desere R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Rustigheid. Oulike plekkie. Lekker swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Uitstekend. Heerlik gebly. Ongelooflik rustig en mooi.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Ericka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyenastraat 4166, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwOWQxZDZjLTdhZDMtNDY4YS1hMTQxLWE1MzhiNWI4NTg0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 53 5 1 4 4166 Hyena Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.35629 31.80468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang