Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thalassa's

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephen-weg 13, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R895 R716 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hierdie knus juweel is in Southport tussen Hibberdene en Port Shepstone aan die Suidkus KZN geleë. Dit is in 'n stil, sentrale area wat perfek is vir gaste wat die area wil verken. Hierdie eenheid vorm deel van 4 eenhede op die eiendom en is heeltemal privaat en veilig.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n buite-eetarea. 'n Ekstra bed kan teen 'n ekstra koste voorsien word, mits dit vooraf gereël word.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het ook sy eie privaat patio met see-uitsigte.

Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n klerekas. In die oopplan-kombuis/-sitkamer is daar 'n groot, gemaklike bank en 'n slim-TV met Netflix.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, konveksie-oond, mikrogolfoond, toebroodjiemaker, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die patio's voor en agter het sitplek buite en gaste het toegang tot braaigeriewe. Die groot agterplaas het 'n lieflike tuin en is volledig omhein en troeteldiervriendelik.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Stephen-weg 13, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Thalassa's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
R 895 R 716
per nag (plek vir 4)
Vanaf R895
R 895 R 716
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephen-weg 13, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8c5f6c7cb9127d3c127b157a8969c955a42928fe9e27175d82bac694073c78ed672206db37f961dade3d4dcee0e3a917e28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R716 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 13 Stephen Road Southport 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.673539863257 30.503955626459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang