Wylde Rose Guesthouse
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kitchener-weg 61, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wylde Rose Guesthouse is in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf, sodat jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan kontak maak.
Die gastehuis beskik oor 3 pragtig gemeubileerde eenhede met lugversorging, elk toegerus met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, konveksie-oond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware.
Buite spog die eiendom met 'n pragtige grasperk en 'n braai-area, ideaal vir skemerkelkies. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Shellen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kitchener-weg 61, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Wylde Rose Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kitchener-weg 61, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal